Regsregulasies rondom advertensieborde langs openbare paaie

Loading player...
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige beantwoord vandag 'n luisteraar se vraag oor die oprigting van advertensieborde op plase of langs openbare paaie en snelweë.
17 Feb 2025 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min