Dringende optrede om Vrystaat waterbronne te red

Loading player...
Vrystaat Landbou het onlangs ‘n skrywe uitgereik oor ons skaars waterbronne wat beskerm moet word en het ’n pleidooi gerig aan munisipaliteite en boere. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Kempen Nel, voorsitter van die natuurlike hulpbronne komitee van Vrystaat Landbou hieroor…
5 Feb 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min