Rapportering van rondloperdiere

Loading player...
Johan Gunter gesels met Jakkals le Roux, voorsitter van Vrystaat Landbou se landelike veiligheidskomitee oor die probleem van rondloperdiere in dorpe en landelike gebiede en watter wette in plek is om hierdie probleem aan te spreek…
3 Feb 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min