Stass oor Nuwe Lof in SA

Loading player...
Johann Els kuier met Stass van Onbeskaamd, wat deel is van die hele Nuwe Lof Beweging, wat nuwe musiek vir lof en aanbidding in kerke landswyd skep deur ‘n hele spul aanbiddingsleiers wat saamwerk daaraan. Mense soos Louis Brittz, Retief Burger, Stella, Zaretha en nog vele meer. Hulle gaan landswyd werkswinkels vir Aanbiddingsleiers aanbied in 2025.
28 Jan 2025 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min