Jy’t hom dalk al op die verhoog gesien, dalk op jou speellys gehoor – maar vanmiddag het ons die voorreg gehad om hom hier in Liftklub te hê... n jong man met ’n groot stem en ’n nog groter hart vir Jesus – Delano Jooste he kom gesels oor sy…
Sy is 'n kragbron in die Suid-Afrikaanse modelbedryf en nou is sy 'n internasionale koningin! Vars van Orlando, Florida, waar meer as 190 afgevaardigdes van regoor die wêreld bymekaargekom het vir die prestige 2025 Royal International Miss International-kompetisie – het Bianca Edwards uitgestaan en weggestap met die titel van Royal…
Anneli van Rooyen (gebore 25 Februarie 1961) is 'n bekende Afrikaanse sangeres. Sy is in 1979 as die algehele wenner van die ATKV se Crescendo aangewys. Van haar treffers sluit in: Sewe sakke sout, Neem my op vlerke, Seemeeu!, Ek lewe, Seënbede en Ek Glo.
Dis amptelik! Oud-Springbok, Johan Ackermann is aangewys as die nuwe hoofafrigter van die Vodacom Bulls – ’n ervare rugbybrein met ’n indrukwekkende CV. Ná sy suksesvolle tydperk by die Lions, waar hy die span tot drie agtereenvolgende Super Rugby-eindstryde gelei het, het Ackermann internasionale ervaring opgedoen as hoofafrigter van Gloucester…
Sy is ‘n heelbrein-praktisein en meester opleier wat die NBI gebruik om beroepsvoorligting te doen, opleiding in heelbrein onderwys (ook program geskryf), kreatiwiteit, leierskap en positiewe sielkunde doen (oa). Haar passie is die kind en om hoop te skep deur moontlikhede uit te lig vir jong mense en hul ‘n…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.