David Griessel se wereld 'Sylvan' sal jou fassineer

Loading player...
Na 7 jaar, keer kunstenaar David Griessel terug na sy tuis dorp Bloemfontein met 'n solo uitstalling by die Co-Op Gallery. Hy sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop en vertel hoe die wereld in sy gedagtes op papier eindig en hoe hy die karakters ontwikkel. Die uitstalling is te siene tot einde Januarie 2025 in Bloemfontein.
21 Jan 2025 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

Nasionale uitnemendheid en streeksamewerking te sien tydens Windswept-produksie

Die Odeion in Bloemfontein nooi jou uit na Windswept, 'n kamermusiekkonsert met twee belangrike werke in die blaasrepertorium: Beethoven se Kwintet in Es-majeur, Op. 16 en Mozart se Kwintet vir klavier en blaasinstrumente in Es-majeur. Hierdie meesterstukke is bekend vir hul elegansie, briljantheid en gehooraantrekkingskrag. Klarinetspeler Danré Strydom sluit aan…
23 Apr 3 min

The double bass takes centre stage in Free State Symphony Orchestra program

The Free State Symphony Orchestra (FSSO) invites audiences to an unforgettable evening of orchestral music titled Music Inspires Music, taking place on Saturday, 16 May 2026 at 19:30 at the Odeion in Bloemfontein. Under the baton of acclaimed conductor Alexander Walker, the orchestra will present a vibrant, stylistically diverse programme…
21 Apr 4 min

Foto wat fondse insamel vir die Teaterbystandsfonds, kry tuiste by NWU

Kurator by die NWU Galery, Potchefstroom kampus, Sheryl Msomi sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel oor ‘n foto wat ‘n werklike verskil gemaak het in die lewens van kunstenaars en teatermakers in ons land. Die foto geneem deur Pieter Lomaard is vir fondsinsameling doeleindes gebruik om ‘n brydae…
9 Apr 4 min