TLU SA stel strategiese fokus vir 2025 om kommersiële boere volhoubaar te bemagtig

Loading player...
TLU SA se strategiese fokus vir 2025 is duidelik: om kommersiële boere te help om volhoubaar en veilig op hul grond te bly produseer. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor die organisasie se doelwitte vir 2025.
21 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min