Kunsmispryse onder loep: Nasionale Kommissie beklemtoon kritieke aanbevelings

Loading player...
Ons luister na ’n klankgreep van die onlangse verslag van die Mededingingskommissie oor die uitdagings in die varsprodukte-waardeketting, met spesifieke fokus op hoe stygende kunsmispryse kleiner boere raak. Minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, deel sy insigte oor die regering se planne om die aanbevelings van die verslag te implementer.
20 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min