Kenner waarsku produsente kan hoë boetes kry vir onverklaarde lone

Loading player...
Slegs 6 000 van die 31 000 geregistreerde produsente het hul lone vir die 2023-boekjaar verklaar aan die Vergoedingsfonds, met ernstige gevolge vir dié wat versuim het. OFM Agri se Robyn Schutte het met Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, hieroor gesels...
20 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min