Theo Vorster familieboerderybestuur: Deel 10

Loading player...
Die Agri Uur gaan voort om raad oor familiebesighede te deel van kenner Theo Vorster, die HUB van Galileo Capital. Hy het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres gepraat. Vandag se episode handel oor kritiese faktore wat oorweeg moet word om te bepaal of die plaas se besigheidsmodel ‘n familieboerdery moet wees…
16 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min