Die Koste van Onderwys Verduidelik

Loading player...
Met die aanvang van die 2025-skooljaar gesels OFM-nuussredakteur Morne van Rooyen met Riaan van der Bergh, FEDSAS se adjunk-uitvoerende hoof en hoof van die Sentrum vir Finansies en Risikobestuur, oor die stygende koste van onderwys. Van die bestuur van skole tot fooigebreke en waarde vir geld.
16 Jan 2025 4AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

FNB explores South Africa’s retirement reality in survey

FNB Wealth and Investments has unveiled the fourth instalment of the FNB Retirement Insights Survey on the 16 June 2026 at the Goodman Gallery in Johannesburg. Now in its fourth year, the survey tracks how South Africans think about and plan for retirement, offering a comprehensive view of shifting perceptions,…
24 Jul 2AM 8 min

The Devil Wears Prada 2 en die sake van intellektuele eiendom

Met fliekgangers wat uitsien na The Devil Wears Prada 2, bespreek die OFM Business Hour-span die komplekse wêreld van intellektuele eiendom waar persoonlike regte, handelsmerke en kopiereg in filmproduksie vervleg. Die oorspronklike The Devil Wears Prada dien as voorbeeld om te wys hoe verskillende vorme van IE saam waarde skep…
25 May 6AM 5 min

Career expo widens Parys youth’s horizons

The renewable energy sector is rich with opportunity, and beneficiary communities are encouraged to take advantage of the diverse prospects emerging within the industry. This is according to Keatlaretse Senoamere, Social Specialist at Damlaagte Solar. She joined the OFM Business Hour to reflect on the highlights of the recently hosted…
25 May 6AM 5 min