Theo Vorster familieboerderybestuur: Deel 4

Loading player...
Die OFM Agri Uur deel belangike wenke oor familiebesighede. Theo Vorster HUB van Galileo Capital het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres hierdie treffende praatjie gedeel. Deel vier van die gesprek handel oor ‘n rigdokument wat deur die familie moet opgestel word…
8 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min