Versterk jou huwelik in die Nuwe Jaar

Loading player...
Deon en Karin fokus vandag op die tema oor hoe 'n oorgang na 'n nuwe jaar, vir paartjies 'n vars begin kan bied. Dit kan die vasstel van nuwe doelwitte, hernuwing van verbintenisse en die tyd neem om oor die gesamentike reis na te dink, insluit.

Arnold Mol inset: The Christian atheist Part 2
23 Dec 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Bybelse Neurowetenskap

Deon & Karin gesels met Elné J v Rensburg van Neurocraft, Neurowetenskap verwys na die studie van die brein en senuweestelsel. Bybelse Neurowetenskap beskryf die integrasie van moderne breinwetenskap met Bybelsebeginsels oor denke, emosies, gedrag en transformasie. Gaan besoek haar webwerf om in te skryf vir die wonderlike kursus. www.neurocraft.co.za
8 Jun 1 hr 24 min

The hidden highway of devine intervention

Deon en Karin du Toit staan aan die hoof van Huweliksfokus, ‘n interkerklike bediening met die visie om huwelike te belyn met God se plan. Hulle passie en oortuiging is dat elke huwelik gered kan word en dat elke gesin gesonde, gelukkige verhoudings kan hê. Huweliksfokus bied 'n diepgaande ondersoek…
11 May 1 hr 22 min