Gesondheidsake - Te min eet maak jou vet - 19 Desember 2024

Loading player...
💡 Hoekom maak MIN eet jou vet? Danny gesels met Gerda oor die verrassende waarheid agter hierdie stelling – en hoekom wanneer en hoe jy eet, so belangrik is.
🍽️ Dan delf ons ook in die funksie van kos, basale metabolisme, en hoe jou liggaam kalorieë verbrand, selfs wanneer jy op die rusbank lê!
⏳ Gerda deel ook riglyne oor Intermittent Fasting en gee haar laaste waardevolle boodskap vir 2024. Plus, waar jy hulle kan vind in hul nuut oorgedoen apteek in die nuwe jaar. 📅 Moenie dit misloop nie – luister weer:
#SFMStreekRadio #Gesondheid #BasaleMetabolisme #IntermittentFasting #EetSlim
19 Dec 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min