Senwes: 2024 ’n jaar van herskikking en hoop

Loading player...
Die hoof uitvoerende beampte van die Senwes-groep, Francois Strydom gee ’n oorsig van die uitdagings en suksesse wat die landbousektor in 2024 ervaar het. Hy bied ook waardevolle insigte oor hoe die sektor vorentoe kan beweeg en deel ’n spesiale boodskap van dankbaarheid en hoop vir die feestyd.
18 Dec 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min