2024 Jaaroorsig: NUTRI Feeds

Loading player...
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met NUTRI Feeds se Jaco Smit oor hoe hulle 2024 ervaar het…
16 Dec 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min