Trauma in jou huwelik kan jou aan God laat begin twyfel

Loading player...
Philip & Erika Botha getuig hoe verskeie trauma deur hul huwelik veroorsaak het dat hulle aan God begin twyfel het. Philip het heeltemal opgehou glo... en tog het God hulle nooit gelos nie en weer en weer Homself aan hulle openbaar en hulle verhouding met Hom volkome herstel. Hulle getuig dat elke huwelik kan gered word
16 Dec 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Bybelse Neurowetenskap

Deon & Karin gesels met Elné J v Rensburg van Neurocraft, Neurowetenskap verwys na die studie van die brein en senuweestelsel. Bybelse Neurowetenskap beskryf die integrasie van moderne breinwetenskap met Bybelsebeginsels oor denke, emosies, gedrag en transformasie. Gaan besoek haar webwerf om in te skryf vir die wonderlike kursus. www.neurocraft.co.za
8 Jun 1 hr 24 min

The hidden highway of devine intervention

Deon en Karin du Toit staan aan die hoof van Huweliksfokus, ‘n interkerklike bediening met die visie om huwelike te belyn met God se plan. Hulle passie en oortuiging is dat elke huwelik gered kan word en dat elke gesin gesonde, gelukkige verhoudings kan hê. Huweliksfokus bied 'n diepgaande ondersoek…
11 May 1 hr 22 min