Hoe beinvloed Satan ons lewens en verhoudings?

Loading player...
Deon en Karin gesels weer met Past Rene Changuion oor die tema van hoe Satan 'n invloed in ons lewens en verhoudings het.

Beplan die beste vakansie van jou lewe!
2 Dec 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Hoe beskerm jy jou huwelik

Ons gee praktiese raad om in plek te hou. Daaglikse keuses is nodig om jou verbond te beskerm en as nalatingskap vir die volgende generasie te gee.
8 Dec 1 hr 28 min