Estell Brink van Jerigo Mure oor 40 dae van Bybellees

Loading player...
Janine gesels met Estell Brink van Jerigo Mure oor hulle 40 dag Bybellees Uitdaging waarvan ons in Gateway News gelees het.
3 Dec 2024 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min