Elmarie Berry kook met liefde

Loading player...
Johann Els gesels met Elmarie Berry, wiese resepteboek, The Table, vir die Gourmand-prys, een van die grootste internasionale pryse vir kookboeke, benoem is. Sy is die een wat van nou af weekliks haar resepte met ons gaan deel. Maar eers wil ons haar pad saam met Jesus ook ontdek.
7 Nov 2024 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min