OVK-skaapsake: wenke en wolnuus

Loading player...
Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor skaapgesondheid en Zinanda Geyer het die jongste vanaf die wolkantoor…
7 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min