Jacolene du Plooy - speel weer met jou kinders

Loading player...
Johann Els gesels met Jacolene du Plooy, ‘n spelterapeut en kinderboekskrywer van Pretoria. Jacolene se passie is om ouers en kinders te bemagtig met die vaardighede om emosioneel gesond en sosiaal bekwaam te wees Sy deel oor die onvervangbare waarde van “speel” met ouers, onderwysers en versorgers landswyd
31 Oct 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min