RMIS loods Fase 1 van naspeurbaarheidsplatform

Loading player...
Red Meat Industry Services het verlede Vrydag Fase 1 van die RMIS-naspeurbaarheidsplatform vir Suid-Afrika se Rooivleisbedryf geloods. Hoof Uitvoerende Bestuurder van RMIS, Dewald Olivier, vertel oor die opwinding wat heers rondom die nuwe platform.
3 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min