Klassifiseer boerderybedrywighede korrek

Loading player...
Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en Siektes vereis dat boere hul bedrywighede korrek klassifiseer om versekeringsdekking vir werkers te optimaliseer en kostebesparings te verseker. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Stephan Pietersen van Work Accident Support oor die subklassifikasies en hoe die tariewe en bedrywighede boerderye beïnvloed…
3 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min