Elmarie Prinsloo, Hoof Uitvoerende Beampte van Bloemskou, gesels met Pulane Nel Sekepe om luisteraars te vertel oor uitstallingsopsies by die Bloem Skou 2025.
Brendan Peyper is 23 April op die Bloemskou verhoog, en hy bring sy nuwe vertoning Vrystaat toe met 'n propvol speellys. Hy gesels met Pulane Nel Sekepe oor wat jy kan verwag tydens sy vertoning en vertel ook meer van wat als die jaar vir hom voorlê. Kaartjies vir Bloemskou…
Is jy gereed om aan jou toekoms te bou? Potchefstroom Gimnasium nooi jou na hul Opedag op Woensdag, 13 Mei! Ontdek waarom hulle ’n top-skool is met wêreldklas-fasiliteite—van die nuwe hokkie-astro tot binneshuise krieketnette. Koshuisbesoeke begin om 16:00 en die amptelike program skop om 17:45 af. Bespreking is noodsaaklik! Besoek…
Tydens Dankie Donderdag 2026 bedank OFM die landbou sektor vir hul harde werk wat voedselsekerheid verseker en ons gemeenskappe elke dag ondersteun. Ons sê saam dankie. Lize Marie van Bloem Veeprodukte sluit by Pulane Nel Sekepe aan om hul boere en kliente in die landbou waardeketting namens Bloem Veeprodukte ook…
Hierdie Werkersdag vier Childline Free State nie net harde werk nie, maar ook mense wat elke dag ’n verskil maak in die lewens van kwesbare kinders. Deur die "Swing for Smiles" Gholfdag kan jy ook betrokke raak en 'n verskil maak. Childline Free State se span werk 24/7 om kinders…
Maak gereed vir 'n volle dag van musiek, kos en onvergeetlike oomblikke by Rocking the Vaal! Van sonsopkoms tot laatnag-saamsing, bring hierdie dag top Suid-Afrikaanse kunstenaars, heerlike kos en ongelooflike wêreldrekordpogings bymekaar – alles in 'n massiewe viering van gemeenskapsgees. Droomsindroom kuier op At Lunch om te vertel van hulle…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.