Geestesgesondheid - 30 Oktober 2024

Loading player...
GESONDHEIDSAKE: Oktober is Geestesgesondheidsmaand, en ons gedagtes kan 'n groot invloed op ons emosionele gesondheid hê. Gerda van The Local Choice Pharmacy Hartenbos vertel dat wetenskap bewys dat ons gedagtes, 'n geweldige impak op ons gesondheid het. Maar hoe verander ons, ons gedagtes? Daar is baie nuwe verwikkelinge by Hartenbos Apteek, Gerda vertel meer daarvan.
31 Oct 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: 🔹Die Pankreas onder die vergrootglas 🩺24 September 2025

🔹Pankreas onder die vergrootglas 🩺 In Gesondheidsake gesels Gerda oor pankreatitis, pankreaskanker en wat gebeur as jou pankreas ophou om genoeg ensieme af te skei. 👉 Luister weer: 📻 Stroom aanlyn: [sfmstreek.com](https://sfmstreek.com) #Gesondheidsake #SFMStreek #PankreasGesondheid #HartenbosApteek
23 Sep 16 min

Gesondheidsake: 🌸✨ ME-Time vir Vroue ✨🌸 - 27 Agustus 2025

In hierdie Vrouemaand-gesprek gesels Gerda oor hoekom vroue dit so moeilik vind om emosionele selfsorg toe te pas – en hoekom ME-Time ononderhandelbaar is. 💜 👉 Luister weer na die gesprek en kry praktiese raad om vanaand jou eie ME-Time plan saam met jou gesin te bespreek. 🌿 #Vrouemaand #MeTime…
27 Aug 17 min

Gesondheidsake: 🛌😴Slaap en Immuunstelsel - 06 Agustus 2025

🛌😴 Wanneer laas het jy rêrig lekker geslaap? En wat het jy vir aandete gehad? Jy sal verbaas wees watter groot rol slaap én kos speel in jou immuunstelsel se gesondheid! 🎧Bianca vertel hoe slaap en immuunversterkende kosse saamwerk om jou liggaam te beskerm teen siektes — en hoekom jy…
6 Aug 9 min

Gesondheidsake: 💭🐻Hiberneer mense dan ook? - 30 Julie 2025

💭🐻 Hiberneer mense dan ook?” ❄️➡️🌸 Dis die groot vraag aan Gerda vanoggend. Sy vertel van die simboliek en waarde van 'n stadiger wintertyd — en hoe dit dalk deel is van ons Skepper se ritme vir herstel en voorbereiding vir die lente. 🌱 👉 Moet ons ook soms “blare…
30 Jul 12 min