🌼 lente in die lug… en stuifmeel ook 🤧 Lente is heerlik – totdat die nies, toe neus en jeukerige oë begin! In vandag se Gesondheidsake gesels ons saam met The Local Choice Hartenbos Apteek oor: 🌿 Waarom allergieë in die lente opvlam 🤧 Hoe om jou snellers te herken…
Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
In hierdie week se Gesondheidsake het Christine gesels oor uitbranding (burnout) – die tekens wat ons dikwels miskyk en hoe chroniese stres ons liggaam, brein en emosies beïnvloed. Christine het onder meer gesels oor: ✅ Die vroeë waarskuwingstekens van uitbranding ✅ Hoekom chroniese stres jou liggaam én brein affekteer ✅…
In hierdie week se Gesondheidsake het Gerda waardevolle wenke gedeel oor hoe ons stres beter kan hanteer – nie net deur ons ingesteldheid te verander nie, maar ook deur eenvoudige leefstylgewoontes wat 'n groot verskil kan maak. Ons het onder meer gesels oor: ✅ Die invloed van jou gedagtes op…
Stres is deel van die lewe – maar dit hoef nie jou lewe oor te neem nie. 🎙️ In hierdie week se Gesondheidsake gesels Danny met Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor praktiese maniere om stres gesonder te hanteer. Ons kyk na hoe jou gedagtes jou liggaam beïnvloed,…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.