RPO plaas klem op vernuwing

Loading player...
Die Rooivleisprodusenteorganisasie bied eerskomende Donderdag ’n konferensie aan by Nampo Park in Bothaville. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Dr. Frikkie Maré, die uitvoerende hoof van die RPO oor wat konferensiegangers kan verwag.
15 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min