
Petrus Sitho, aktivis teen plaasmoorde en veediefstal
Loading player...
Twee van die vier verdagtes wat in verband met die moord op die 81-jarige boer van Kuruman in hegtenis geneem is, sal in aanhouding bly nadat hulle Maandag (30/9) in die Kuruman Landdroshof verskyn het.