Izelle Loots oor die Loop Saam Met My Woordkamp

Loading player...
Johann Els gesels met Izelle Loots. Sy dien as die Direkteur van Gesondheidstandaardontwikkeling en Opleiding by die Gesondheidsreguleerder van Suid-Afrika en hulle gesels oor haar bydrae as spreker tot die Loop-Saam-Met-My Woordkamp wat 4 – 6 Oktober plaasvind by Phahama Lodge naby Hartebeespoort. Haar tema vir haar sessie is: Byt vas en maak tyd
24 Sep 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min