Seisoenale werk in Amerika: Wat jy als moet weet

Loading player...
Die VSA is ’n uiters gewilde tydelike heimat vir Suid-Afrikaners op veral saaiplase. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Belinda Louw, direkteur van Peritum Agri Institute, oor werk in die VSA en hoe hulle jong boere of jong individue oplei om ’n beroep in landbou in Amerika te kan volg.
15 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min