LIFTKLUB | Mike Gesels met Legenadriese Rugby Komentator - John Van Rensburg

Loading player...
Mike Gesels met Legenadriese Rugby Komentator - John Van Rensburg oor die naweek se titanies stryd in Kaapstad MAAR hy vat ons ook op n reis terug in tyd van waar hierdie eeu-oue wedyding sy ontstaan gekry het en hoekom dit vandag nog die grootste in die wereld is.
6 Sep 2024 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

LIFTKLUB | Mike gesels met legendariese sportkommentator, Hennie Koortzen

Oor naweke echo sy stem deur die huis van sport ondersteuners regoor die wereld, wanneer hy ons op hoogte hou van al die aksie, nie net tussen die 4-witlyne van n rugby veld nie MAAR ook boks, krieket sokker en atlitiek. Mike gesels met die legendariese sportkommentator, Hennie Koortzen oor…
9 Sep 18 min