Ontwikkeling van Farmstall at Gateway beplan

Loading player...
Die bestuurder van die ikoniese Farmstall at Gateway, Corné Lubbe, sê planne om dit te sloop en 'n winkelsentrum op die perseel te bou, sal 'n Laeveldse landmerk verlore laat gaan, mits dit deurgevoer word. Hy sê dit mag nie gebeur nie.
29 Aug 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

El Niño en malaria: Kenner vertel

OH Professor Lizette Koekemoer, Research Professor | Wits Research Institute for Malaria: Saterdag 07:35 (telefonies) 0836256309 re. malaria en muskiete die somer
14 Sep 12 min

Lefpa onthou 11 September 25 jaar later

Dit is vandag die 25ste herdenking van 11 September 2001 toe Al Kaïda-vlieëniers met twee gekaapte vliegtuie in die toringgeboue van die Wêreldhandelsentrum in New York vas gevlieg het. In totaal is 2,977 slagoffers daardie dag dood. André Scheepers van die Laeveld- en platorand-brandbeskermsvereniging deel sy herinneringe.
11 Sep 6 min

Night of 1000 stars

Night of 1000 Stars ten bate van KANSA vind eersdaags plaas. Sandra Jacobs en Rinella Jansen van Vuuren gesels met Sonop Ontbyt.
10 Sep 10 min