Vroue in Landbou: Agripreneur Janine Honiball, g’n kruidjie-roer-my-nie

Loading player...
OFM Agri leer ken gedurende Augustusmaad uitblinkers in landbou van nader. Robyn Schutte gesels met Janine Honiball, die dinamiese agripreneur en stigter van LaVie Herbs…
21 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min