Vroue in Landbou: Dr. Anathi Makamane, Kovsies se koningin van volhoubaarheid

Loading player...
Hierdie Augustusmaand leer OFM Agri meer oor uitblinkers in landbou. Vandag se bedryfsvertakking is volhoubare landbou en onderwys, en Robyn Schutte gesels met Dr Anathi Makamane, professor aan die departement van Volhoubare Voedselstelsels en Ontwikkeling by die Universiteit van die Vrystaat…
14 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min