Verhoudingsdinge met Deon en Karin - 22 Julie 2024

Loading player...
Deon en Karin gesels met Niell Louw (‘n Paralimpiese atleet wat deur ‘n frats ongeluk in sy tienerjare sy arm verloor het) Hy getuig van die vrede wat hy deurentyd beleef het sy mooi huwelik met sy vrou Hannelie en hul 3 seuns. Hy getuig van manwees en om ‘n verskil te maak in ander se lewe, deur sy betrokkenheid by ‘n sport-bediening vir Paralimpiese atlete.
22 Jul 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Bybelse Neurowetenskap

Deon & Karin gesels met Elné J v Rensburg van Neurocraft, Neurowetenskap verwys na die studie van die brein en senuweestelsel. Bybelse Neurowetenskap beskryf die integrasie van moderne breinwetenskap met Bybelsebeginsels oor denke, emosies, gedrag en transformasie. Gaan besoek haar webwerf om in te skryf vir die wonderlike kursus. www.neurocraft.co.za
8 Jun 1 hr 24 min

The hidden highway of devine intervention

Deon en Karin du Toit staan aan die hoof van Huweliksfokus, ‘n interkerklike bediening met die visie om huwelike te belyn met God se plan. Hulle passie en oortuiging is dat elke huwelik gered kan word en dat elke gesin gesonde, gelukkige verhoudings kan hê. Huweliksfokus bied 'n diepgaande ondersoek…
11 May 1 hr 22 min