Verhoudingsdinge met Deon en Karin - 08 Julie 2024

Loading player...
Verhoudingsdinge met Deon en Karin

Deon en Karin gesels met Andrew en Louwena Kotzê waar hulle huwelik verbrokkel het en tot egskeiding gelei het. Die pad en uitdagings en tog het God hulle op ‘n wonderbaarlike manier weer bymekaar gebring. Hulle kon versoen in opdrag en gehoorsaamheid aan God en vandag meer as 20jaar later die vrug geniet van ‘n gelukkige huwelik en gesin. n Huwelik kan herstel na buite-egtelike verhouding indien albei pare bereid is om gehoorsaam aan Goddelike beginsels te wees.
8 Jul 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Bybelse Neurowetenskap

Deon & Karin gesels met Elné J v Rensburg van Neurocraft, Neurowetenskap verwys na die studie van die brein en senuweestelsel. Bybelse Neurowetenskap beskryf die integrasie van moderne breinwetenskap met Bybelsebeginsels oor denke, emosies, gedrag en transformasie. Gaan besoek haar webwerf om in te skryf vir die wonderlike kursus. www.neurocraft.co.za
8 Jun 1 hr 24 min

The hidden highway of devine intervention

Deon en Karin du Toit staan aan die hoof van Huweliksfokus, ‘n interkerklike bediening met die visie om huwelike te belyn met God se plan. Hulle passie en oortuiging is dat elke huwelik gered kan word en dat elke gesin gesonde, gelukkige verhoudings kan hê. Huweliksfokus bied 'n diepgaande ondersoek…
11 May 1 hr 22 min