Hartenbos Apteek - Oppas vir Kafeïen! 07 Augustus 2024

Loading player...
Kafeïen - byna elk se daaglikse regmakertjie, maar wat is die effek wat kafeïen op die liggaam kan hê, positiewe effekte asook die negatiewe.
Wat gebeur met die hart wanneer jy kafeïen inneem?
Kafeïen is 'n tipe stimulant, wat beteken dit?
Hoe weet mens jy het te veel kafeïen ingekry?
Hoeveel kafeïen is reg elke dag?
Energiedrankies is ook een van die drankies met ‘n hoë kafeïen inhoud
Kan mens gewoond raak aan die effek wat kafeïen op jou het?
7 Aug 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min