Boranbul behaal R8-miljoen

Loading player...
Johan Gunter gesels met Gareth Hurwitz van Hurwitz Farming in Davel, Mpumalanga waar die 10de Boran produksieveiling plaasgevind het in die Bull ring auction house. Die sesjarige Boranbul, Cyclone het gesorg vir die rekordprys van R8-miljoen en is gekoop deur n Zimbabwiese boer. Met hierdie prys is alle vorige rekords in alle rasse gebreek.
5 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veldbrande kan kospryse opjaag.

Veldbrande en die gepaardgaande skade daarmee kan kospryse verhoog volgens Dawie Maree, Hoof Inligting en Bemarking by FNB Landbou.
27 Aug 11PM 4 min

Rondloperdiere op openbare paaie. Deel 2

Isabel van Tonder gesels met Peet Swanepoel, privaat veediefstal ondersoeker wat 'n diens lewer aan Vrystaat Landbou oor die groot probleem van rondloperdiere op hoofpaaie.
26 Aug 11PM 5 min