Engo ontvang R500 000+ skenking

Loading player...
Engo het ’n beduidende skenking van meer as ’n half miljoen rand ontvang. Altesaam R523 722 is ingesamel by die Nashua Gholfdag wat op 9 Mei 2024 in Bloemfontein plaasgevind het met OFM as mediaborg. “Hierdie skenking help ons om broodnodige behoeftes aan te spreek in die lewens van ander in nood,” sê hoof uitvoerende direkteur, De Wet Claasens. Die fondse gaan ondermeer gebruik word om addisionele professionele dienste vir jeugsorgsentrums te bied.
19 Jul 2024 10AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Samanta Stelli

Strenger vonnisse gevra ná ligte straf vir hondegeveg.
17 Sep 8AM 1 min

Audrey Gerber

Steeds geen antwoorde vir kleuter se ernstige reaksies op kos.
17 Sep 6AM 1 min

Bayswater robbery and attempted murder

Bayswater police are seeking two suspects after two women were allegedly robbed of their cellphones, with one woman seriously injured after being struck and dragged by a vehicle in Bloemfontein.
17 Sep 5AM 1 min