Talisha Botha inspireer

Loading player...
Johannn Els gesels met 14 jarige Talisha Botha. Sy is Sarie Botha (een van ons luisteraars) se kleindogter, en nadat sy haar lewe aan Jesus gegee het, het sy besluit om almal wat sy kan bereik te bereik met inspirasies wat sy via whatsapp uitstuur. Ons wou die hele storie hoor.
9 Jul 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min