LIFTKLUB | Kar-i-oki met Elwira Standili

Loading player...
Kar-i-okie met Elwira Standili | Ons gesels oor musiek, haar reis na "Koortjies" en hoe die Here haar voetstappe uit beplan het.
Gordel vas want hierdie lift wil jy nie mis nie!
Kom 'Kar-i-okie' saam Elwira Standili en ons Lift Klub span Mike Potgieter & Rouchelle Liedemann op Radio Tygerberg 104FM.

‘Koortjies’ met Elwira Standili begin op Sondag 14 Julie op kykNET & Kie, kanaal 145 op DStv uitsaai.

Skakel in op Radio Tygerberg 104FM tussen (15:00-18:00) vir die Lift Klub saam Mike & Rouchelle.
#radio #Liftklub #christianmedia
5 Jul 2024 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

LIFTKLUB | Mike gesels met legendariese sportkommentator, Hennie Koortzen

Oor naweke echo sy stem deur die huis van sport ondersteuners regoor die wereld, wanneer hy ons op hoogte hou van al die aksie, nie net tussen die 4-witlyne van n rugby veld nie MAAR ook boks, krieket sokker en atlitiek. Mike gesels met die legendariese sportkommentator, Hennie Koortzen oor…
9 Sep 18 min