Gesondheidsake - Dyspepsie 03 Julie 2024

Loading player...
Bianca van Hartenbos Apteek vertel meer oor Dyspepsie en beantwoord 'n paar knellende vrae soos:
Mens kry soveel ander gastro-esofageale toestande – Hoe onderskei mens?
Hoe weet ek of ek dyspepsie teenoor GERD het?
Hoe weet ek of ek dyspepsie teenoor IBS het?
Daar is soveel verskillende dinge wat dyspepsie kan veroorsaak, kan jy vir ons ‘n paar hoof oorsake noem?
3 Jul 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min