Romeine 1:20 - God openbaar in die duwweltjie

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met natuurwetenskaplike, Kobus Coetzee oor duwweltjies en hoe op aarde die Here Homself moontlik daarin kon openbaar.
25 Jun 2024 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Talitha Oosthuizen oorwin haar berge

Janine van Niekerk gesels op Goeie Nuus Tyd met Mev. Suid-Afrika se Eerste Prinses, Talitha Oosthuizen oor "Conquering Mountains", ’n geestelike bemagtigingsgeleentheid vir vroue. Die geleentheid vind plaas op Saterdag, 19 September om 10:30 by Lago Puccini in Boksburg.
15 Sep 1AM 9 min

It's time to rise SA!

Wynand Rossouw and Prof. Arno van Niekerk talks about the It's Time 2 Rise SA Gathering taking place at 2 - 4 October 2026 in Bloemfontein. For more info: https://time2rise.org.za/
14 Sep 1AM 17 min

Andie Steele-Smith - Hope for the Future

Up next is Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is: “Hope for the future” from Hebr 11:1 and Rom 15:13
11 Sep 1AM 3 min

Dr Chuck Day - Are you ready?

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: “Are you ready?” from 1 Tim 4:7-10
14 Sep 1AM 4 min