Hartenbos Apteek - Die limfstelsel - 19 Junie 2024

Loading player...
Luister gerus weer: Gerda vertel meer oor die limfstelsel en die funksie daarvan. Hoe aktiveer jy die immuunstelsel asook ander belangrike funksies wat die limfstelsel verrig?
Dit is krities belangrik om 'n gesonde limfstelsel te hê, Gerda gee praktiese en eenvoudige wenke om limfdreinering te bevorder.
19 Jun 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min