Gesondheidsake: Swamme of fungi - 05 Junie 2024

Loading player...
Vandag gesels Bianca oor swaminfeskies wat op die vel voorkom, die verskillende tipes fungus infeksies, en hoe lyk dit as jy ‘n ringwurm het?
Luister gerus weer.
5 Jun 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min