PROMOSIE: Global Wellness Enterprise - Die "Fat freezing machine"

Loading player...
PROMOSIE: Global Wellness Enterprise - Willem Tosen - Tel no 076 754 134 of via
WhatsApp 081 859 2035.
Vandag in die gesprek: Enige iemand kan 'n skoonheid verslanking besigheid oopmaak -
met die fokus op die "vet bevriesing" of anders bekend as Cryo 360 fatfreeze, bespreek Willem al die opsies beskikbaar, asook die spesiale aanbod vir die luisteraars.
Besoek die webblad: https://globalent.co.za of die Facebook blad: /GlobalWellnessEnterprises
4 Jun 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min