#OFMElectionWatch: Noordwes kieser hoop op verandering

Loading player...
Kiesers in die Noordwes-provinsie se hoofstad Mahikeng het vanoggend stadigaan hul weg na hul onderskeie wyke se OVK-stemlokale begin baan om hul kruisies te trek.
Ten spyte van die vroeë uur was daar 'n gevoel van afwagting in die lug terwyl burgers toustaan om hul demokratiese reg uit te oefen om hul leiers te kies.
Een so 'n kieser met wie OFM gesels het, sê hy is gretig om sy stem te laat hoor en 'n verskil te maak in die toekoms van die land.
29 May 2024 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Samanta Stelli

Strenger vonnisse gevra ná ligte straf vir hondegeveg.
17 Sep 8AM 1 min

Audrey Gerber

Steeds geen antwoorde vir kleuter se ernstige reaksies op kos.
17 Sep 6AM 1 min

Bayswater robbery and attempted murder

Bayswater police are seeking two suspects after two women were allegedly robbed of their cellphones, with one woman seriously injured after being struck and dragged by a vehicle in Bloemfontein.
17 Sep 5AM 1 min