Gesondheidsake: Hipertensie - Hartenbos Apteek 08 Mei 2024

Loading player...
Bianca verduidelik meer oor hoë bloeddruk wat 'n algemene toestand is wat die liggaam se are beïnvloed. As jy hoë bloeddruk het, is die krag van die bloed wat teen die arteriewande druk, deurgaans te hoog. Die hart moet dan harder werk om bloed te pomp. Bloeddruk word gemeet in millimeter kwik (mm Hg).
Oor die algemeen is ‘n normale bloeddruk ongeveer 120/80.
8 May 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min