Johan Gunter gesels in die tweede deel van sy gesprek met Johan Breytenbach van MAFPA oor wat 'n mens moet doen in geval van 'n veldbrand en die voorsorg wat getref moet word om veldbrande te verhoed.
Die Peritum Kleinhandelsakademie, ‘n eerste vir die Suid-Afrikaanse landboubedryf,het ten doel om bestaande en aspirant handelswerknemers toe te rus met die nodige vaardighede vir hierdie dinamiese handelsomgewing. OFM Inhoudsbestuurder,Elzette Boucher-Kruger gesels met Peritum Agri Instituut se Belinda Louw oor hul nuwe kwalifikasie.
Isabel van Tonder gesels met Zane Koeberg, 'n vuurwapeninstrukteur van Bloemfontein oor die vuurwapenwet in Suid-Afrika en die implikasies daarvan, veral op boere.
Die Peritum Kleinhandelsakademie, 'n eerste vir die Suid-Afrikaanse landboubedryf, het ten doel om bestaande en aspirant handelswerknemers toe te rus met die nodige vaardighede vir hierdie dinamiese handelsomgewing. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Peritum Agri Instituut oor hul nuwe kwalifikasie.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.